Quantcast
Channel: Kief musiek – Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 150

AWOLNATION – Hollow Moon (Bad Wolf)

$
0
0

AWOLNATION het laat weet dat hulle nuwe studio album getiteld Run op 17 Maart release sal word en in die meantime het hulle ‘n video gemaak vir een van die tracks, Hollow Moon (Bad Wolf) – dit sal track nommer 3 op hulle nuwe album wees.

Alhoewel die video self nie regtig iets is om oor huis toe te skryf nie is dit ‘n fokken solid tune. Jy behoort hom van vandag af op iTunes te kry en jy kan die nuwe album ook pre-order as jy lus het.

Ons gooi sommer for the fuck of it Sail se music video ook.

Awolnation album cover run

Deel met jou tjommies!

    Viewing all articles
    Browse latest Browse all 150

    Trending Articles