Gunshot Blue maak kaklekker musiek
Gunshot Blue is ‘n splinternuwe band wat bestaan uit twee brasse – Pepi Dimevski op kitaar en Frans Borman op vocals (die dude van Jetblack Camaro). Hulle eerste single is “Rocky Road” en is vanaf...
View ArticleJason Hinch – The Mars Volta drum cover
Ons tjommie van The Black Cat Bones, Jason het ‘n drum cover gemaak van The Mars Volta se Tira Me A Las Aranas. Hy belpan om nog ‘n hele klomp te maak in die toekoms, so voorstelle is welkom. Deel met...
View ArticleJack Parow en Francois van Coke op een stage.
Deur Big H Wat is beter as ‘n Francois van Coke gig? Of ‘n Jack Parow gig? Jy sit albei van hulle saam op één verhoog, natuurlik! En dan sit jy twee van die beste kitaarspelers in die land, Jedd Kossew...
View Article“More than words” live – Steven Tyler & Nuno Bettencourt
Voordat Chopper en die Image Engineer bietjie piele gevleg het met die manne van Kings Of Chaos by die press conference in Kaapstad, het Steven Tyler en Nuno Bettencourt besluit om die mense te treat...
View ArticleAWOLNATION – Hollow Moon (Bad Wolf)
AWOLNATION het laat weet dat hulle nuwe studio album getiteld Run op 17 Maart release sal word en in die meantime het hulle ‘n video gemaak vir een van die tracks, Hollow Moon (Bad Wolf) – dit sal...
View ArticleThe Drift – Hunted
The Drift is ‘n metal band en tjommies van Watkykjy wat graag hulle nuwe tune met almal wil deel. Hulle het ook die afgelope naweek hulle music video vir dieselfde tune gaan film by Carfax en ons sal...
View ArticleRest in peace, Flabba.
Nkululeko Habedi, beter bekend as Flabba van Skwatta Kamp is vanoggend deur sy girlfriend in Alexandra vermoor. Spekulasie en omstandighede tersyde gestel, is SA ontneem van ‘n groot talent. Twee van...
View ArticleDonovan Borne – Woad Hill
Donovan Borne het nog ‘n nuwe tune uit waarvoor ons ‘n klein video aanmekaargesit het. Dis ook vandag die bra se verjaarsdag. Check sy Facbeook page uit as jy die tune like. Deel met jou tjommies! Tweet
View ArticleKill City Blues Coalition – The Flying Sex Snakes
The Coalition is ‘n maandelikse collab tussen local SA musos uit die rock, metal, grunge, blues en whatever genres wat bymekaar kom om saam ‘n nuwe tune te skryf en for free beskikbaar te stel vir...
View ArticleImagine Dragons cover Ben E. King se “Stand By My” en dis befok lekker.
Die musiekwêreld het aan die begin van hierdie maand twee konings verloor: B.B. King en Ben E. King. En dit sommer twee weke uit mekaar uit. Die ouens van Imagine Dragons het by nou so twee dae terug...
View ArticleRichard Brokensha – Here I Go Again
Richard Brokensha (ISO) was onlangs in Nederland gewees met so paar sold out shows en het toe sommer terwyl hy daar was, ‘n music video laat skiet vir sy nuwe tune, Here I Go Again. Die outjie is...
View ArticleThe Oh So Serious sorg vir ‘n strategic ‘g’ in Hanover
The Oh So Serious het ‘n strategiese ‘g’ in Hanover gesit toe hulle die ander dag daar ‘n bietjie tunes gemaak het. Die 3 Darling Street babelas was egter een waaroor ek nie baie spyt is nie. Die show...
View ArticleOntmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik
Ons het op hierdie weirdo’s van die Kaap afgekom. Nardus en Nardus. Sommer ‘n tas vol Nardus. Hulle musiek is kakweird en ons sal op ‘n stadium bietjie met hulle gesels ook. Kyk solank na hulle eerste...
View ArticleDie AfroBoer en die GoldenGoose is oppad!
Deur Big H Ons het laas Woensdag vir die aand deurgeskiet Johannesburg toe om die launch van Gerald Clark se nuwe album by die Stanley Beer Yard uit te check. Eerstens, as jy die laaste paar jaar onder...
View ArticleBlood Brothers – People Gotta Know. Die beste local song in ‘n fokken lang tyd!
The Blood Brothers is Suid-Afrika se eerste super group. As jy hulle show in Joburg en Kaapstad gemis het kan jy jouself met ‘n slangvel-dansskoen in die hol skop, want hierdie was heel moontlik ‘n...
View ArticlePrey to the Birds – Aking se nuwe fokken mal video.
Aking gaan ‘n fokken goeie week geniet op die intertubes met ‘n befokte stukkie werk. Hulle het twee film makers, Ferdinand van Zyl en Barry de Villiers bietjie van ‘n platform gegee om hulle...
View ArticleAking se nuutste music video – In Loving Memory
Ons het julle verlede week vertel van Aking se nuwe music video, Prey To The Birds. Hulle nuutste enetjie, In Loving Memory is ‘n befokte film noir video. Jy kan nou rooiwyn drink, ‘n diep snuif vat en...
View ArticleSo bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.
Johannesburg-gebasseerde groove rock masjien, Deity’s Muse het hulle nuwe single, Satellites, sopas realease. Dit kom van hulle Indiegogo funded album, Convergence af. Gaan check gerus hulle volgende...
View ArticleDie storie van ‘n legendary new year’s party.
Diep weggesteek tussen die duine van Vleesbaai en Fransmanshoek se natuurreservaat sit die vier Hanekom-broers se private vakansie-eiendom en bewarea, genaamd Zeegunst. Vir die afgelope 8 jaar speel...
View ArticleRetrofest 4 het gekook!
Deur Big H. Ons was so twee naweke terug by Nirox Park, een van ons gunsteling venues in Gauteng, om die vierde Retrofest wat daar gehou was uit te check. As jy nog nie by Nirox Park was nie moet jy ‘n...
View Article